BOERE ERFENIS VERENIGING
 
 

Tuisblad


Die BEV se riglyne is :
Om die Boere erfenis te bewaar, te ontwikkel en verder te bevorder

Die Boere Erfenis Vereniging (B-E-V) hou dit eenvoudig en suiwer en Boer-gerig, A-polities en samebindend-Christelik, nie volks-verdelend.  En ons steek dit nie onder die maat-emmer weg nie, maar laat sy lig skyn. Ons is mos trots om Boere te wees.

As  Vereniging, met behoorlike statute. Ons gebruik die standaard uitleg, maar omskryf die doel om die Boere saak te dien. Soos volg:    Om die behoud, bewaring en volhoubare benutting van die fisiese en geestelike erfenis van die Boerevolk  te verseker.  
En ons probeer ons mense daaromheen versamel.






Laat die erwe van ons Vaad're, vir ons kinders erwe bly

Lees verder na op 'Museum se Rol'

 
 
 
BOERE ERFENIS VERENIGING